Saturday, 7 August 2010

Mis Suid-Afrika

Ja, ons mis ons familie en vriende, die kuiertjies, 'n lekker braaivleis en nonsens praat met mense wat lekker kan lag.


2 comments:

Anonymous said...

Lekker tjank ek nou!!

sandvlooi'e said...

Ai julle ja mens mis mens se geliefdes in SA, die lekker kuier, braai en soos julle se die lag!
Maar troos julle daaraan dat julle in die regte plek op die oomblik is, want ons was 'n week terug in SA en glo my mens staan geskok as mens sien hoe die plek agteruit gaan. En ons geliefdes wat daar bly kom dit nie so erg agter nie, want hulle is te besig om te probeer oorleef, met alles wat om hulle aan gaan.

Ai dit is regtig hartseer.

Ek het lekker gekuier op julle blog, Sal weer bietjie kom inloer.

Lekker naweek.
Mariette