Saturday, 12 December 2009

Middestad Melbourne

Vreeslike mooi ou kerk in middestad


Mooi glasgebou in agtergrond


Paar geboue voor stad ingaan


Konstruksie Werkers


Tram


Rooi posbus as die posstuk gewone pos wil stuur.
Neem 2 dae om by bestemming in Oz te kom.
Geel posbus as dit vlg dag by bestemming moet wees


News stand


Ingang na treinstasie


Koets voor Ellis hulle se winkel
in middestad


Dors geshop? Drink gerus water


Man speel op Dikiridoo

No comments: