Saturday, 19 December 2009

Puffing Billy Steam Train



Ons het vandag ons 1ste stoomtreinrit ervaar
Die rit begin in Belgrave en eindig in Gembrook. Die trein ry deur die Yarra Vallei verby plase en en dorpies soos Selby, Menzies Creek. By Menzies Creek het ons gestop en jy sal op die foto's sien waar Ellis en die kids afklim om vir ons koffie te gaan koop. Ons het egter net tot by Lakeside gegaan waar ons 'n barbie gehou het en Ellis en die kids het op die Emerald meer 'Paddle boats' gery.  Zuniga het vriende gemaak met Jordan wat net so oud is soos sy - en net so skaam.

Die braaier werk met gas en jy druk net 'n knoppie tot daar 'n rooi liggie aangaan. Die braai word warm en die gas bly oop vir hele paar minute. Wanneer die gas afgaan terwyl jy nog braai, geen probleem, druk net weer die knoppetjie.

Hier is 'n paar foto's van die trein, natuurskoon langs die spoor en Lakeside waar ons piekniek gehou het. Aan die einde sal die geskiedenis van die spoor gee. Die werkers wat julle op die stasies sien is almal vrywilligers.



Hier ry ons deur Belgrave oppad na die stasie.












 


 Die stasie










































































Hier kom ons by Menzies Creek aan waar ons stop
vir verversings. Ellis en kids gaan gou koffie koop.



















Hier is locals by die parkie langs die stasie.
















Hier kom ons aan by die Lakeside stasie
2 Werkers geniet middagete

































Die meer
















Die voels is volop en loop vreeslik vinnig!


Op die water - wie sit vir wie ore aan?















































Oppad terug. Ons het vanoggend half elf opgeklim en is
weer 4uur teruggery. Die rit is so uur.


Hierdie 2 foto's is van die plase op die platteland






En ek dog dis net in SA wat werkers in parke le en slaap?

Nog plase en mooi landskap












Terug op Belgrave stasie


Kyk die pragtige ligte van die trein!

















The Puffing Billy railway was one of four low-cost gauge lines constructed in Victoria in the early 1900's to open up remote areas. The present line between Belgrave and Gembrook, through the forests, fern gullies and farmlands of the magnificent Dandenong Ranges, is the major part of the line which opened on 18 Dec 1900 and operated over 29km between Upper Ferntree Gully and Gembrook until 1953. In 1953, a landslide blocked the track and, because of operating losses, the line was closed.
Public interest resulted in the formation of the Puffing Billy Preservation Society, whose volunteers, with the blessings of the Victorian Railways and the assistance of the Citizens' Military Forces, by-passed the landslide and reopened the line to Menzies Creek in 1962, Emerald in 1965, Lakeside in 1975 and Gembrook October 1998.
- A GUIDE TO YOUR JOURNEY

No comments: