Tuesday, 29 December 2009

Photo Shoot 2009


Ja nee, nog nie eens'n maand hier nie en hulle het klaar 'n attitude . . .
Tannie Andrea het besluit 'n 'photoshoot' is aan die orde van die dag.
Hier is die 4 hmm . . . engeltjies. Ek het nie woorde vir dit wat julle hier
gaan sien nie...
                            





























Waarom se mamma ons baklei net? Kyk hoe lief is ons vir mekaar.


my beste este maatjie, Zeana

Ek is so freakin freakin cool!






Kom Kayleigh, ons kan ook cool lyk!















ooh, ek is so lief vir jou






























julle ouens is skreeu snaaks! Die photo shoot was lekker

1 comment:

Anonymous said...

Ai julle, nes die goeie ou dae! Dis te lekker om te sien julle het mekaar daar. Hugs and kisses Louise xxxx