Wednesday, 30 December 2009

Diques kuier by ons

Die Diques is hier!

Jy het al wat gedoen?

Ek het jou so vreeslik gemis, maatjie

Ag en ek vir jou















Tyd om kook vernuf te toets















Ons gaan so bietjie vakansie vetjies afstap

Ag nee wat, te lekker om te eet, sal later maar weer stap

Ek is dors!!

Is dit 'n goeie idee om a scary movie te kyk?

Ja, dis the Night Santa got hi-jacked!

Santa het toe opgedaag!!!

Die lelikste gesig mag 1ste oopmaak

Ooh vriendin, kyk daai Koala!















Nee man, dit spring soos 'n kangeroo!

You are embarrassing us...















Het die vrouens sonsteek of wat? (Ellis voor sy Taragon)

Baie dankie vir 'n baie lekker kuier.
Ons gaan julle VREESLIK mis!! Sien weer.
Toodels!

1 comment:

Andrea said...

ONS GAAN JULLE OOK MIS! SIEN JULLE WEER BINNEKORT. AL ONS LIEFDE DIE DIQUES XXXX