Sunday, 27 December 2009

Kayleigh party

Pssst, is jy daar?
Hoor gou hier, ek het iets om te vertel!
Kayleigh verjaar toe mos nou so week nadat ons hier aanland. Die arme kind was nog nie eens oor haar 'jetlag' nie, wat nog te se van partytjie hou. Wel, met haar Suid-Afrikaanse maatjies Nica en Zeana wat uit Sydney kom kuier het, het ons toe sommer lekker partytjie gehou. Hier is 'n paar snapshots wat ek by die paparazzi kon koop.

Kayleigh en Zeana

Die lekkerste roomyskoek




























































Ja, die partytjie was heerlik!!
Veels geluk met die 9de Kayleigh.

No comments: