Sunday, 13 December 2009

Een van die parkies in CS

Van braaiarea af :
lekker piekniekarea





Gasbraaier. Daar is altyd gas
Jy moet net skoonmaak na
die barbie




Goeie koordinasie speelding.
Elke hand het 'n taak



Lekker groot area vir kuier





No comments: