Thursday, 17 December 2009

16 Dec 2009 Kayleigh verjaar


Kayleigh kry haar 1ste Oz geskenk - Polly Pockets

Pappa met sy prinsesse in die Watergardens Shopping Centre by Taylors Lake


Te jonk vir cocktails? Hulle dink nie so nie!
Sy kon kies waar sy wil eet en het besluit op Hoggs Breath. 'n Oulike restaurant in Taylors Lake. Kos heerlik!

No comments: