Tuesday, 8 September 2009

Handyman

Al gewonder wat Ellis doen in al sy spaartyd?
Wanneer hy nie grassny, verf of rakke opsit nie, restoureer hy so bietjie.
Hierdie menger was sy ouma grootjie s'n. Die bakke en sekere van die 'utensils' is nog van porselein.

Hier is die 'Before' . . .



























 



En die 'After' . . .













 
 

1 comment:

Anonymous said...

Sjoe, julle is omtrent 'n lekker span. Ek sal jou handyman moet inspan, daar is 'n paar goedjies wat gehang moet word by my. Dis lekker om julle terug in ons "dorp" te hê. Baie Liefdekies. Dalina.