Sunday, 5 July 2009

Goeie dag

Die begin

Hierdie is die 1ste van hopenlik nog baie inskrywings
.
Voel asb vry om op die blog kommentaar te lewer, boodskappies te skryf ens. Hierdie blog is daar vir ons vriende en familie.

Waarom sou ek met so iets wou begin? Wel, ek en Ellis is beroemd daarvoor dat ons dinge aanvang wat mens nie sommer sal aanvang nie, bv 'n besigheid by 'n politikus koop, ons werk los sonder om seker te weet ons het 'n visa, moet ek aangaan?

Mens vergeet ook soms wat in jou lewe gebeur, of waarom jy sekere dinge doen en dus sal die blog ook goed wees om eendag ons eie geheues te verfris. (Of dalk vir my kids te sê: "been there, done that, got the t-shirt, please go read the blog for the results!")

Hoop julle geniet dit saam ons!

2 comments:

lucas van rooyen said...

Hello Lieng.

blog lyk goed jou keuse van boeke wat jy lees is goed stuur groete aan ellis en kinders .Hoop julle geniet julle vakansie.

VAN Lucas

lucas van rooyen said...

Hello Van Rooyen

Geniet julle vakansie .Lieng boeke wat jy lees is goed .Stuur groete in die vrystaat.